Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Dinsdag, 19 September 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

  • rudi 31f84

    RUDI DE WAAL

    Hy hou baie van musiek, sport, goeie rooiwyn en goeie vriende. Aanbieder van "Mengelmoes jolyt" Woensdae 13:15 Hierdie program bied werklik 'n Mengelmoes van nuus, Sport, Skole geselsies, Onderhoude, 'n lekker vinnige… lees meer
  • BREYANI

    DEON AHRENDS EN BREYANI

    BREYANI OP RADIO OVERBERG 98.4 FM, REIK UIT NA DIE GEMEENSKAP! Die program Breyani is bietjie meer as 3 jaar gelede op Radio Overberg 98.4 FM gebore. Vrydagaand se program van 20h00 tot 23h00, is ‘n musiek program wat… lees meer
  • JACQUES LOUW

    JACQUES LOUW

    "Ek hou van die mooi dinge in die lewe en doen moeite om die klein raak te sien, nie net die groot nie. Ek geniet die natuur, mooi musiek en is baie lief vir fotografie. Verder is ek 'n omgeemens en doen graag iets vir… lees meer
  • MAUREEN EKSTEEN

    MAUREEN EKSTEEN

    Sy hou baie van musiek en luister 24/7 musiek op haar oorfone. Sy hou ook van Cadbury Bubbly en Milky Bar slabs. Wanneer sy wil ontspan gaan stap sy graag en hou van mode. Aanbieder van "Vrydag ontbyt" Elke 2de Vrydag… lees meer
  • POF LOUW

    POF LOUW

    Hy hou baie van mense veral VROUMENSE, want hy het ‘n baie groot respek vir hulle want hy sê ‘n vrou het hom in die wêreld gebring so hy het nie die reg om een te disrespekteer nie. Hy hou ook van pret en vat nie die… lees meer
  • Etienne Kriel 05426

    ETIENNE KRIEL

    Etienne Kriel - Geraas Donderdae lees meer
  • Martin en Anesta Kruger

    MARTIN KRUGER

    Martin Kruger spesialiseer in kommersieële reg, arbeidsreg, eiendomsreg, munisipalereg en dranklisensies. Hy is ook ‘n toegelate Aktevervaardiger en Notaris. Anesta Kruger spesialiseer in siviele litigasie, familiereg… lees meer
  • MARK SMITH

    MARK SMITH

    Mark is the owner of Wildcats Coaching and Training Specialists. Presents "Make Your Mark" Friday 19:00 (repeated wednesday at 20:00) Mark’s reputation for coaching speaks for itself. Mark Smith has run and facilitated… lees meer
  • AMANDA EKSTEEN

    AMANDA EKSTEEN

    Hou van lekker kossoorte, goeie musiek en kuier saam met familie en vriende. Aanbieder van "Abba gospel program" Sondae 11:00 met 'n heruitsending om 21:00. Evangelie van Jesus Christus. Enige onderwerp in die Woord wat… lees meer
  • SANDRA ROSSOUW

    SANDRA ROSSOUW

    Sy hou baie van gesels, van mense en het ‘n passie vir goeie onderwys. Aanbieder van "Dagstukkies" Elke oggend 06:00 Aanbieder van "Overberg gesondheid" Dinsdae 10:00 Gesels met die departement van gesondheid oor… lees meer
  • ETTIENE KRIEL

    ETTIENE KRIEL

    Hy hou baie van plante, blomme en ook musiek. Hou van tegnologie en wetenskap en kyk graag films. Aanbieder van "Onder die boom" Vrydae 14:15 Praat oor enige iets soos tuine, natuur en kosmaak. Aanbieder van "Geraas"… lees meer
  • LETTY-ANN MÖLLER

    LETTY-ANN MÖLLER

    Sy hou baie van mense, verskillende kulture en mooi musiek veral caberet en ligte klassiek. Aanbieder van "Tinktinkietyd" Maandae tot Vrydae 09:30 Hier word kleuter stories vertel Aanbieder van "Kloutjie by die oor"… lees meer
  • BLACKIE SWART

    BLACKIE SWART

    Ek is ‘n gebore Pretorianer maar het hoofsaaklik in Durban grootgeword. My werk het my ooral oor die land gevat selfs tot in Giyani in die verre noor-oos Limpopo en naby aan die Kruger Park grens. Ek het ook ‘n draai in… lees meer