Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Woensdag, 20 June 2018

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

SANDRA ROSSOUW

Sy hou baie van gesels, van mense en het ‘n passie vir goeie onderwys.

 Aanbieder van "Dagstukkies"

  • Elke Sondag oggend 06:00

Aanbieder van "Skole Tyd"

  • Maandae 10H00 - 12H00

Gee al die nuus van wat by skole gebeur. Gesels oor belangrike skoolsake wat ouers, opvoeders en kinders van moet weet bv. Wat is ADHD? Hoe hanteer mens sulke kinders ens. Skole tyd vir ouers, Onderwysers, kinders en ook almal wat in onderwys belangstel.