Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Maandag, 26 June 2017
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

MAUREEN EKSTEEN

MAUREEN EKSTEENSy hou baie van musiek en luister 24/7 musiek op haar oorfone. Sy hou ook van Cadbury Bubbly en Milky Bar slabs. Wanneer sy wil ontspan gaan stap sy graag en hou van mode.

 

Aanbieder van "Vrydag ontbyt"

  • Elke 2de Vrydag 07:00

 

Hier gesels sy oor alledaagse goed soos haar persoonlike ervarings, en musiek kennis. Sy speel hedendaagse pop musiek, ‘n paar ou nommers en lekker dans musiek. Glo my tieners julle sal beslis hierdie program en musiek geniet!