Aanbieder van "Geraas"
- Eerste Donderdag van die maand 19h00-22:00
Hier word rock musiek in al sy vorme gespeel, en dis musiek wat nie gewoontlik op radio’s gespeel word nie. Enigiets vanaf ACDC tot Zeplin.
So mense wat lief is vir rock musiek hou, hierdie is beslis die programme vir jou!
