Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Saterdag, 21 September 2019

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

Pieter (Makwas) Janse van Rensburg

Piet (Makwas)  - Woensdag 10H00 tot 12H00 - Ommie Tafel

                         Vrydag 15H00 tot 17H00 - Drive Time

                         Saterdag 18H00 tot 20H00 - Boeretroos in die Overberg

                         Sondag 12H00 tot 13H00 - Afrikaanse Gospel

                         Sondag 18H00 tot 19H00 - Van Toeka tot Nou

Ek is Piet Makwas.(Pieter Janse van Rensburg) Het groot geraak in die ou Wes Transvaal op 'n dorpie met die naam Makwassie! Ek was my lewe lank verbonde aan die Suid Afrikaanse Lugmag en het op Bredasdorp kom aftree. Ek leef vir musiek en in die besonder vir Afrikaanse en Boeremusiek. Dit is vir my 'n eer en voorreg om deel van die "Rooispan" van Bredasdorp te kam wees. Viva Radio Overberg Viva...

Boeretroos in die Overberg - Vir twee ure se Beste Boeremusiek in die Overberg.

Sondag Afrikaanse Gospel - Afrikaanse Gospel Liedjies met baie liedjies en die minimum gesels.

Van Toeka tot Nou - Alles oor Afrikaanse musiek, kunstenaars en sommer net lekker kuier.

Ommie Tafel - Waar Radio Overberg alle nie-winsgewende Instansies en Organisasies die geleentheid gee om gratis oor die lug oor hul doen en late te praat. 

Drive Time - Hier dans ons die naweek in en kry jou in die luim vir alles wat lekker is oor 'n naweek in die Overberg.

Piet Makwas aka Pieter Janse van Rensburg - Musiek is my lewe en ek is bevoorreg om as Pensioenares al my tyd aan my musiek te kan spandeer.