Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Sondag, 22 April 2018

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

Pieter Janse van Rensburg - Piet Makwas

 

Ek is Piet Makwas.(Pieter Janse van Rensburg) Het groot geraak in die ou Wes Transvaal op 'n dorpie met die naam Makwassie! Ek was my lewe lank verbonde aan die Suid Afrikaanse Lugmag en het op Bredasdorp kom aftree. Ek leef vir musiek en in die besonder vir Afrikaanse en Boeremusiek. Dit is vir my 'n eer en voorreg om deel van die "Rooispan" van Bredasdorp te kam wees. Viva Radio Overberg Viva...

 

Sondag Gospel - Afrikaanse Gospel Liedjies met baie liedjies en die minimum gesels.

Ommie Tafel - Waar Radio Overberg alle nie-winsgewende Instansies en Organisasies die geleentheid gee om gratis oor die lug oor hul doen en late te praat. 

Overberg POP's - Populêre Musiek met klem op Nostalgie.

Van Toeka tot Nou - Alles oor Afrikaanse musiek, kunstenaars en sommer net lekker kuier.

Boeretroos in die Overberg - Vir twee ure se Beste Boeremusiek in die Overberg.

Piet Makwas aka Pieter Janse van Rensburg - Musiek is my lewe en ek is bevoorreg om as Pensioenares al my tyd aan my musiek te kan spandeer.