Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Vrydag, 19 October 2018

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

Rudi De Waal - Middag Op Overberg

 

Rudi hou baie van n wye verskeidenheid genres van musiek, sport, goeie rooiwyn en heerlike kuiers saam met goeie vriende.

Hy is tans die aanbieder van "Middag op Overberg" elke Woensdag vanaf 12:00 tot 15:00

Hierdie program bied ‘n verskeidenheid van nuus, sport, skole geselsies, onderhoude, dit en dat verjaarsdae en natuurlik die beste musiek. Hierdie program is geskik vir elke luisteraar in die Radio Overberg luister gebied.