Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

VANDAG SE WEER

Saterdag, 22 September 2018

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Omroepers

Pof Louw

 

 

pof louw aanbieder van ontplof met pof elke weeksoggend 6 tot 8

pof gesels maandagaande 7 tot 9

pof speel country 8 tot 10 saterdagaande

en pof till midnight with jazz music saterdagaande 10 tot 12

oorspronklik van pofadder in die boesmanland waar hy geboer het met dorperskape vir die landbank en enige ander bank wat vir hom kans gesien het

werk nou as plaasbestuurder in die overberg en leef sy droom uit om totaal off the grid te leef en musiek te speel en te maak