Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Hermanus Animal Welfare

Hermanus dierebeskerming doen ‘n vriendelike versoek op die boere om hul harte oop te maak deur lusern bale aan ons te skenk.

Haws het ingegryp by die mishandeling van beeste en kalfies in die area. Die beeste en kalfies is afgeneem en op ‘n plaas in Hemel en Aarde Vallei vir veilige bewaring geneem en wag ons nou vir die hof uitslag. Ons bevind onsself nou in die situasie waar ons nie genoeg fondse het om voortdurend voer vir die beeste te koop nie, daarom vra ons of boere ons kan help.

Ons is bereid om voer te kom haal in enige omliggende area.

Kontak my asb. Nadine: 028 312 1281

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.