Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

AARTAPPELSLAAI GEBOTTEL

AARTAPPELSLAAI GEBOTTELJY BENODIG

  • 4kg aartappels
  • 2 Bottels mayonaise
  • 1 Blik kondensmelk
  • 3 Groot uie gekap

METODE: 

  1. Skil en sny aartappels in blokkies, kook in water met sout maar pasop dat aartappels nie te sag kook nie, maar NET gaar. 
  2. Staan maar die rukkie en toets jou aartappels dat dit nie te sag kook nie.
  3. Gooi water af.
  4. Gooi mayonaise, kondensmelk en uie in ander kastrol en verhit tot net voor kookpunt.
  5. Gooi aartappels by warm mayonaise, roer deur en bottel warm in gesteriliseerde bottels. 
  6. Kan tot 2 maande op koel plek gehou word.