Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Joshua na die Reën se weergawe van Voshaarnooi

Joshua na die Reën se weergawe van Voshaarnooi

Hoendervleis mooi!! Soos jy weet is dit uit Ballade vir ‘n Enkeling wat op 20 Maart in teaters landswyd begin draai.

https://www.facebook.com/Balladefilm

 https://www.facebook.com/JoshuaNaDieReen

“Toe Ballade vir ‘n Enkeling destyds op televisie vertoon is, was ek nog 'n kleuter, maar die belangstelling in die reeks van ons ouers se kant  af het oorgespoel na ons toe.  Ek onthou vaagweg waaroor die storie gegaan het, maar wat ek soos gister onthou is die tydlose musiek wat die reeks uniek gemaak het. Dit is 'n voorreg en eer dat die span agter Ballade vir ‘n Enkeling  my hierdie geleentheid gegee het om Voshaarnooi te kan sing.  Ek sien veral uit na die optredes by die premiers van die film op 9 Maart in Johannesburg en 16 Maart in die Kaap.”  - Joshua na die Reën