Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Projek Omgee

PROJEK OMGEE #KOMBOU2018 hou nie meer kompetisie nie maar steun steeds ons projek!

Radio Overberg fm was 1 van slegs 2 gemeenskapsradio's wat ingeskryf het vir #KOMBOU2018...Maroela Media komplimenteer ons daarvoor en hulle onderneem die volgende..

  • ʼn Gratis artikel op Maroela Media waarin daar vir steun vir die projek gevra mag word – Maroela Media se platform gee blootstelling aan nagenoeg 1,5 miljoen lesers wat ook sosialemedia-blootstelling gaan insluit
  • ’n Gratis artikel in die Solidariteit Tydskrif ter waarde van R18 000

BLY BETROKKE!!