Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

PENSIONARIS JACK PONTAC STAP 150 km VIR ARMOEDE

Pensionaris Jack Pontac pak op 73 Pelgrimstog van 150 km aan vir Armoede in Overberg.

Hier staan Ora Laubscher in Radio Overberg fm se voorportaal nadat hulle 'n volledige onderhoud gevoer het oor sy herkoms...Gholfstraat, Bredasdorp...sy staptog van 28 Feb tot 1 Mrt 2018. Hy het ook in plaaslike gemeentes oor die oplossing vir die armoedekwessie gepraat. Soos die gesoute evangelis, wat sedert 2002-2009 met Billy Graham saamgewerk het sĂȘ: "Armoed(e) is nie omdat jy nie geld het nie, maar eerder omdat jy nie weet hoe om met jou geld te werk nie."

Ora Laubscher by Jack Pontac dd373