Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

Radio Overberg Blog

CANSA Relay For Life Outside Broadcast November 2016

Boodskap van Carmen Pedro - Voorsitter van die Kaap Agulhas Cansa Relay For Life Komitee.

"Dankie Radio Overberg vir julle volgehou ondersteuning en dat ons saam n suksesvolle Relay For Life 2016 kon meemaak..ons maak weer so in 2017..die Hartklop stasie van ons gemeenskap. We love you..Breyani". Foto vlnr: Deon, Dennis, Ewwie en Johan.CANSA Relay For Life OB Team 49497