Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Wees deel van 'n Besorgde Gemeenskap. (2)

cr1.jpg  Radio Overberg FM pak nog 'n projek saam met ons gemeenskap aan. Ons doen versoek op die gemeenskap om 'n sakkie onbederfbare kos (soos blikkieskos en pap of rys of pastapakkies ens) te veskaf.  Hierdie kos skenk ons aan die haweloses en kinders in ons gemeenskap wat dit bitter nodig het.

Kontak ons op:

TEL: (028) 424 2877

 Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.