Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

CB Login

Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

STUDENT SHADOW BY RADIO OVERBERG FM

Liebet is nou al tuis in die ateljee. Sy is praat met lof oor haar welkom ontvangs en die hulp van die plaaslike media by name Suidernuus en Radio Overberg fm om haar prakties vir Kommunikasiekunde en Joernalistiek aan te vul.  Sy is 'n tweedejaarstudent aan Universiteit Potchefstroom en haar ouers woon op Bredasdorp...bure van ons omroeper, Piet Makwas! Soos die verslaggewer en vrywillige omroeper, Ora Laubscher, tereg sĂȘ" "Dis 'n plesier om met so 'n jongmens te werk."