Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

Radio Overberg Blog

Matrieks 2014! Jy kan jou matriekuitslae vir die eerste keer digitaal opsoek!

Matrieks 2014! Jy kan jou matriekuitslae vir die eerste keer digitaal opsoek!

Maroela Media gaan seker maak dat jy dadelik jou uitslae kry sodra dit beskikbaar gemaak word. Registreer sommer nou al sodat ons jou kan laat weet wanneer jy kan inteken. Voltooi hierdie eenvoudige vormpie:  http://maroelamedia.co.za/blog/projekte/matrieks-2014-registreer-om-kennisgewings-te-ontvang/.  Jy kan boonop iemand anders ook laat weet sodra jou uitslae gereed is. Ons hou saam met jou duimvas!