Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

Radio Overberg Blog

RADIO OVERBERG INKLEURKOMPETISIE

die kopstukke wat ons gekoop het met die geld wat julle help insamel het.!

Die deelnemers aan die Valentyn-inkleurkompetisie het ons omtrent laat kopkrap!

Baie geluk aan die wenners. Julle pryse is by ons kantore. Kom haal dit gerus sodat ons ‘n mooi foto van julle kan neem!

Baie dankie aan al die jong klomp en skole wat ingeskryf het vir ons Valentyn-inkleurkompetisie. Op die foto is die kopstukke wat ons gekoop het met die geld wat julle help insamel het!

Wenners van die 6 jariges is:

  • 3de Plek: Cassidy Dyers
  • 2de Plek: Waydon Patel
  • 1ste Plek: Kayden van Bontebok Primer

Wenners van die 7 jariges is:

  • 3de Plek: Juan Vermeulen
  • 2de Plek: Ame Zohdami
  • 1ste Plek: Alicia Witbooi

Wenners van die 8 jariges is:

  • 3de Plek: Joline Saaiman
  • 2de Plek: Laun Prins
  • 1ste Plek: Emile van Bontebok Primer

Oefen solank die inkleurspiere- PAASNAWEEK maak ons weer so!