Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player
Javascript error before this line

 

small 4ab9b

Radio Overberg Blog

Viervoet kompetisie wenner

Marne Joubert (Stasie bestuurder) en Adél Dreyer (honde opleidings instrukteur)

Gedurende Mei maand het Viervoet, ons baie gewilde praatjie oor ons honde babas wat Woensdae oggende 07:30 uitgesaai word, ‘n kompetisie gehad om ‘n naam te kry vir Adél Dreyer se pre-puppy workshop. Die wenner het ‘n paar lekker pryse ontvang onder andere die heel eertse Radio Overberg koffiebeker. In die fotos is Adél Dreyer (honde opleidings instrukteur) en Marne Joubert (Stasie bestuurder), wat spog met die pragtige beker. Binnerkort sal julle ook een kan koop en sal ons nog ‘n handvol weggee oor die uitsaal golwe.

Baie geluk aan Louise Joubert, wat die naam “Pre premêr vir die nuwe honde eienaar” ingestuur het as haar keuse. Louise was ongelukkig nie beskikbaar vir die foto sessie nie.

Indien jy enige verdere informasie rondom die werkswinkel wil bekom, kontak gerus vir Adél Dreyer by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of stuur ‘n e-pos aan This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.