Radio Overberg 101.8 FM

...op jou frekwensie!

Get Adobe Flash player

Radio Overberg Blog

Maroela Media se Afrikaanse Top 20

Maroela Media se Afrikaanse Top 20

Luister elke Saterdag om 16h00 na Maroela Media se Afrikaanse Top 20 program op Radio Overberg 101.8 FM. Dit word aangebied deur Pieter Cloete.

Pieter Cloete se eerste passie is Afrikaans en natuurlik Afrikaanse musiek. Hy is al vir die afgelope 5 jaar betrokke in die radio industrie en is tans die middag program aanbieder by ’n gemeenskapsradiostasie. Hy bied ook die Maroela Media Afrikaanse Top 20 program aan wat uitgesaai word deur veskeie ander radio stasies reg oor Suid-Afrika.

Jy is weklom om met hom kennis te maak op Facebook: http://on.fb.me/1MNeufo

Jy kan hom ook volg op Twitter: http://bit.ly/1fFMZHm

Luister saam, elke Saterdag op Radio Overberg 101.8FM