Radio Overberg

Naam: Blackie Swart

Program/me en tye: –  Met n onder Oor – elke Dinsdag tussen 19:00 en 20:00

Geboorte dorp: Pretoria

Gunsteling kleur: Blou

Gunsteling kos: Skaapnek en potkoek

Gunsteling tydverdryf: Lees, geskiedenis, musiek

Beroep buite Radio Overberg: Hoof van Interne Oudit by die Kaap Agulhas Munisipaliteit

Jou geheime talent: Kan redelik goed met my hand werk ten spyte daarvan dat ek n “pen pusher” is.

Koffie of Tee: Eintlik nie een van die twee nie maar eerder koffie.

See of Bosveld: See

Winter of Somer: Winter

Oggend of Aand: Oggend

Kat of Hond: Kat