Radio Overberg

Program/me en tye:

Geboorte dorp: Goodwood

Gunsteling kleur: Blou

Gunsteling kos: Afval-kerrie  (nie almal s’n) of groenboontjie bredie met kaneel

Gunsteling tydverdryf: Omroeper OFM

Beroep buite Radio Overberg: Etnomedisyne praktiseerder, Iriloog

Jou geheime talent: Skrywer, digter, liedjie skrywer

 

Koffie of Tee: 100% Koffie met laevet melk sonder suiker. Rooibostee sonder suiker

See of Bosveld: See, familie belsuit. Bosveld, my besluit.

Winter of Somer: Ek hou van winter, kan my warm maak is dit koud is. Somer is lekker in die opsig, kan baie vroeg begin werk. 

Oggend of Aand: Verkies Oggende, meer produktief. Aande vroeg gaan slaap.

Kat of Hond: Geniet die hond meer as die kat.