Radio Overberg

IMG-20200925-WA0004

Naam: Johan Mulder

Program/me en tye: Kaviaar vir n Springbok – Maandag 14h10 to 16h00 en Uit ons tyd – Saterdag 16h30 tot 17h00

Geboorte dorp: Clanwilliam

Gunsteling kleur: Oranje

Gunsteling kos: Gebakte Pasta

Gunsteling tydverdryf: Groot liefde vir die natuur, veral ornitologie en dan natuurlik radio.

Beroep buite Radio Overberg: Lynstelsel Bestuurder by SA Lugmag

Jou geheime talent: Tennisafrigting en gholfafrigter

Koffie of Tee: Tee

See of Bosveld: Bosveld (Die dae in Hoedspruit was die lekkerste en mooiste. Mooiste deel van Suid-Afrika.

Winter of Somer: Somer

Oggend of Aand; Aand

Kat of Hond: Kat