Radio Overberg

Radio Overberg 101.8 FM

Oorspronklike en enigste gemeenskapsradiostasie in die Overberg Waar luisteraars vriende word en vriende familie raak.

OVERBERG WEATHER

101.8 FM

Ontmoet die span

Radio Overberg

Radio Overberg FM is ‘n Gemeenskapsradio en ‘n nie-winsgewende organisasie wat homself ten doel stel om ‘n gelisensieerde uitsaai diens daar te stel aan alle lede van die gemeenskap (ongeveer 40 000) asook besoekers binne die geografiese grense van die stasie se lisensie.

Radio Overberg streef daarna om ‘n huishoudelike naam te word en ‘n handelsnaam te skep wat binne die munisipale grense van Kaap Agulhas in die Overberg streek in die Wes Kaap – een van die mees betroubare, ekonomies volhoubare en doeltreffendste gemeenskaps-radiostasies in Suid -Afrika te wees , wat deur ten minste 80% van die lede van die gemeenskap ondersteun word.

PODCAST

RADIO OVERBERG PROGRAM