Radio Overberg

IMG-20200925-WA0004

Naam: Ben Burger

Program/me en tye: Drive Time Donderdae 16:00 – 18:00

Vyfster Donderdae 11H30 – 12H00 

Geboorte dorp: Virginia

Gunsteling kleur: Blou

Gunsteling kos: Braai, Potjie en Seekos

Gunsteling tydverdryf: Golf

Beroep buite Radio Overberg: Geen

Jou geheime talent: Geen

Koffie of Tee: Koffie

See of Bosveld: Altwee

Winter of Somer: Somer

Oggend of Aand: Oggend

Kat of Hond: Altwee