Naam: Mari Bezuidenhout
Betrokke by Radio Overberg sedert Maart 2022
Drive Time: Woensdae 16:00 – 18:00
Klein Saterdag Jolyt: Woesndae 19:00 – 21:00 (Roterend)
Ek is jou musiekterapeut:
Musiek is medisyne dit verlig alle pyne! Van Dar es Salaam tot in Napier – ek is hier vir jou sielsplesier.
Ek leef al vir meer as 7 jaar, die beste lewe wat ek kan, terwyl ek kan, ten spyte van ongeneesbare, aktiewe kanker. So ek weet die lewe kan soms ‘n barshou slaan – maar ek weet ook Sy genade is groot.
Geluk is ‘n keuse.