Radio Overberg

Naam: Maureen Eksteen

Program/me en tye: Metronoom Sondae Sondae 11:00 – 12:00, Drive Time Dinsdae 16:00-18:00, Soek werk Dinsdae 12:30-13:00

Geboorte dorp: Bredasdorp

Gunsteling kleur: Navy blou

Gunsteling kos: Seekos

Gunsteling tydverdryf: Musiek luister.

Beroep buite Radio Overberg: 

Jou geheime talent: Praat bietjie arabies

Koffie of Tee: Koffie

See of Bosveld: See

Winter of Somer: Somer

Oggend of Aand: Aand

Kat of Hond:Kat